My liggaam

Liggaamsbewustheid is baie belangrik vir ‘n kind se selfbeeld en selfkonsep, en om die kind te leer van privaatheid as dit by sy/haar lyf kom. Dit speel ook ‘n rol in ruimtelike orientasie (waar en hoe die kind hulself in die ruimte/omgewing om hulle plaas).

 

 

Genres

Instagram

Facebook

Mandjie