Getalle

Getalle en Wiskunde speel regdeur mens se lewe ‘n groot rol. Die ontwikkeling van getal- en taalvaardighede loop hand aan hand. Getalbegrippe moet vroeg reeds deel van jou kind se woordeskat wees om latere sukses in Wiskunde te verseker.

 

 

Genres

Instagram

Facebook

Mandjie