Mededeelsaamheid

Mededeelsaamheid is ‘n gesofistikeerde vaardigheid en nie iets wat ‘n klein kind sommer uit sy eie sal begin doen nie – maar met jou ondersteuning sal hy weldra dié belangrike eienskap aanleer.

Om stories te vertel, is om te deel. Storietyd gee jou en jou kind die geleentheid om die vermenging van taal en emosie saam te ervaar.

Genres

Instagram

Facebook

Iets vir die grootmense!
Mandjie