Sosiale en emosionele ontwikkeling kan beskou word as die grondslag vir, en einddoel van, elke ander soort ontwikkeling!
Kinders ontwikkel nie vanself emosionele vaardighede nie: dit moet aangeleer word en is ‘n langsame en deurlopende proses, wat baie liefde en geduld verg.