Lekker lees met Lisa en Ben

’n Leer lees-reeks vir kinders wat graad 1 toe gaan. ’n Sistematiese benadering word gevolg. Die eerste 6 boekies handel elk oor ’n vokaal. Die skrif pas aan by wat in graad 1 aangeleer word. Speletjies, begripsvrae en rympatrone is ingesluit. (Rympatrone lΓͺ die fondasie vir lees en spelling.) Die illustrasies is gefokus op die Suid-Afrikaanse konteks en die teks is hoogs dekodeerbaar (bevat slegs klanke wat al aangeleer is, behalwe vir ’n paar sigwoorde soos β€œdie” en β€œmooi”). Elke boekie is ongeveer 18 bladsye lank.

Genres

Instagram

Facebook