Bazoo se reuse-storieboeke het pragtige volblad-illustrasies wat die brugbouer word tussen die aanleer van letters en klanke (oppervlakstruktuur) en lees met begrip (diepte struktuur) vir jong ontluikende lesers. Fred Mouton en Theodore Key se groot illustrasies trek kinders op atmosfeerryke wyse by Bazoo, die vriendelike bergskilpad, se wΓͺreld in en skep βn sensitiwiteit vir fyn luister, dink en voel. Daar is opvoeder-twiets onderaan elke bladsy om denkvaardighede (o.a. vraagstelling, visualisering, konneksies & afleidings maak) te help ontwikkel. Elke reuseboek is ongeveer 12 bladsye lank.
Teken op vir ons nuusbrief om te hoor oor die jongste boeke en promosies: