Ander

Hierdie boeke begin met eenvoudige woorde en kort sinne en word dan geleidelik moeiliker, maar die stories is egter so boeiend en snaaks dat die leser dit nie eens sal agterkom nie! Die warmte en humor van die stories word wonderlik aangevul deur Thé Tjong-Khing se skitterende volkleur-illustrasies. Die boeke bestaan elk uit ongeveer 144 bladsye, dus kan ’n skool of ouer dit vir ’n lang tydperk gebruik en stukkie vir stukkie daardeur werk.

Genres

Instagram

Facebook

Mandjie