Aangesien meeste kinders eers in graad 1 leer hoe om te lees, is meeste van hierdie boeke voorleesboeke, behalwe waar spesifiek aangedui word dis ‘n “leer-lees-boek”. Vir verdere “leer-lees-boeke”, sien gerus die aparte kategorie “Leer Lees-reekse/Skole”.
Lillie die heksie in die Wilde Weste (6)
Original price was: R185.00.R120.00Current price is: R120.00.