Watter boek kies mens dan?
Ons weet dat boeke vir verskeie redes wonderlik is –van taalontwikkeling, geletterdheidsukses tot emosionele ontwikkeling en ‘n sterk band vorm met jou kind. Dit kan egter oorweldigend wees om in…
Die kat, die hond en Spiderman: Deel 1 – #kouekoffie
Blou Maandag (of dalk moet ek sê “swart”). Soek al van voor sonsopkoms Boeta se Spiderman-sambreel. Regterhand weereens laat – vervoerprobleme. Ek begin op my senuwees raak, want dit beteken…
Hoe kan ek boeke gebruik om my kind se taalvaardighede uit te brei?
Foto: Unsplash Boeke is ’n wondermiddel. Dit is iets wat vir meeste toeganklik is en die vermoë het om wêrelde oop te maak wat nie andersins moontlik sou wees nie.…
“Mamma, hier’s huiswerk vir jou!” – #kouekoffie
Meeste van ons het al meer as een maal gegradueer. Een keer vir onsself en een keer vir elke spruit. Teen hierdie tyd behoort jy al ‘n PhD te hê…
Dis oukei om nie altyd oukei te wees nie – #kouekoffie
Dis oukei om nie oukei te wees nie Gister word ek wakker met ’n swaar gevoel. Geen spesifieke rede nie (alhoewel ’n ma mos maar altyd heelwat het om…
Een van dáái oggende … #kouekoffie
Oukei, so vanoggend was wéér (dit gebeur hopeloos te veel) een van dáái oggende … Ek moes myself forseer om op te staan ná ’n nag van min slaap (was…
Wat is in ’n boek?
As jy vandag met net een ding hier wegstap, laat dit dít wees: Boeke, en wat jy daarmee doen, kan een van die mees betekenisvolle dinge wees wat jy in…
Vakansie met kinders – #kouekoffie
Hoekom doen jy dit aan jouself? Om een of ander rede dink jy dis ’n goeie idee om jou kinders te neem vanuit ’n bekende omgewing waar daar ’n tipe…