Artikels

Gee die geskenk van ’n boek hierdie Kersfees!

As jy steeds wonder wat om vir daardie bloedtjies hierdie Kersfees te koop, hou ons van die “drie-geskenk”-tradisie van: – iets om te lees; – iets om te dra; en…

“Wait until 8th”

  Ek het onlangs ’n nuwe, baie interessante boek van ’n goeie vriend gelees: Dirty Secrets of the Rich and Powerful. Dit is veral die hoofstuk genaamd “Clickbait” wat my…

Mislukking of net mens? #kouekoffiema

Die afgelope paar dae voel ek soos ’n mislukking van ’n ma. Hoor myself gil op my kinders, voel die irritasie, maar kan myself nie help nie. Boeta kla van…

Hoe moet my kind se storievertelling lyk?

  Kinders begin so vroeg as op 2 jaar oud al stories te vertel. ’n Storie – of narratief – is enige weergawe (geskryf of gesproke) van ’n reeks gebeurtenisse.…

Doen wat vir JOU werk! #kouekoffie

Doen wat vir jóú werk Op ‘n dag was Pops op my heup terwyl ek die leë stootwaentjie in die nou winkelgang afstoot. Natuurlik wil sy nie daarin sit nie,…

Voorleesvaardighede en hoe jy kan help

Fonologiese bewustheid is een van die belangrikste bepalers van leessukses – maar wat is dit en hoe kan jy jou kind help om dit te ontwikkel?   Fonologiese bewustheid is…

’n Warboelvrye skooljaar – Carla Lang

Ná wat dalk soos die langste vakansie in die geskiedenis van die mensdom voel (almal wat kinders het, weet waarvan ek praat …), is dit tyd om weer op dreef…

Cake or Broccoli?

If you ask your toddler, “Would you like cake or broccoli?” the answer, 8 times out of 10, will be “broccoli”, according to research that was published this year.  …

Genres

Instagram

Facebook

Mandjie