Klein Beertjie vergewe ’n vriend

R60.00

Ons almal moet soms iemand vergewe – of het self vergifnis nodig. Help jou kleinding verstaan hoe belangrik vergifnis is – vir onsself, maar ook vir God.

In Klein Beertjie vergewe ’n vriend vertel Pappa Beer vir Klein Beertjie die Bybelse verhaal van hoe Josef sy broers vergewe het – en hulle het iets gedoen wat baie erger was as om hom iets leliks te noem!

Hierdie volkleurboek is ideaal vir 3- tot 6-jariges. Die eenvoudige vrae agter in die boek help kinders om dit wat hulle geleer het in hulle eie lewe toe te pas en help hulle om meer oor die Bybel te leer.

Uit voorraad

Sit op Wenslys
Sit op Wenslys

Beskrywing

AGTERGROND

Ons almal moet soms iemand vergewe – of het self vergifnis nodig. Help jou kleinding verstaan hoe belangrik vergifnis is – vir onsself, maar ook vir God.

In Klein Beertjie vergewe ’n vriend vertel Pappa Beer vir Klein Beertjie die Bybelse verhaal van hoe Josef sy broers vergewe het – en hulle het iets gedoen wat baie erger was as om hom iets leliks te noem!

Hierdie volkleurboek is ideaal vir 3- tot 6-jariges. Die eenvoudige vrae agter in die boek help kinders om dit wat hulle geleer het in hulle eie lewe toe te pas en help hulle om meer oor die Bybel te leer.

  • Ondersoek die verhaal van Josef in Genesis 37; 39:20-23, 41-42, 45
  • Help 3- tot 6-jariges om die waarde van vergifnis te verstaan
  • 24 volkleur-bladsye

LESERSPROFIEL

Kleuters en voorskool en jong jeug

Addisionele Inligting

Gewig .150 kg
Mates 19.8 × 19.8 × 3 cm
Outeur

Bob Hartman

Illustreerder

Steve Brown

Aantal bladsye

24

Omslag

Sagteband

ISBN

9780638010800

Resensies

Daar is tans geen resensies nie.

Wees die eerste persoon om "Klein Beertjie vergewe ’n vriend" te beoordeel

Jy mag ook hou van…

Mandjie