O monster, moenie my opeet nie!

R80.00

Alex is ‘n vreetvarkie. Vandag sluip Alex weg na die tuin en eet ongeveer ‘n stuk of tien aartappels. Maar Mamma is skielik daar. “Waar is jy, ek soek na jou!” roep sy. “Is jy nou al weer besig om te peusel? Moenie eet as dit nie etenstyd is nie, dit het ek al so baie vir jou gese!”

Uit voorraad

Sit op Wenslys
Sit op Wenslys

Beskrywing

AGTERGROND

Alex is ‘n vreetvarkie. Vandag sluip Alex weg na die tuin en eet ongeveer ‘n stuk of tien aartappels. Maar Mamma is skielik daar. “Waar is jy, ek soek na jou!” roep sy. “Is jy nou al weer besig om te peusel? Moenie eet as dit nie etenstyd is nie, dit het ek al so baie vir jou gese!”

LESERSPROFIEL

Kleuters, voorskool en jong jeug

Addisionele Inligting

Mates 30 × 23 cm
Outeur

Carl Norac

Verskyningsdatum

2010

Aantal bladsye

32

Omslag

Hardeband

ISBN

9781869194086

Resensies

Daar is tans geen resensies nie.

Wees die eerste persoon om "O monster, moenie my opeet nie!" te beoordeel
Mandjie