Die Krimpvarkies – Drukkies

R80.00

Kasper en Karla is heel beste maats. Daar is soveel dinge om te doen waarvan hulle hou. Maar daar is een ding wat hulle nie kan doen nie … hulle kan nie vir mekaar drukkies gee nie! Hulle is te stekelrig!


 

Uit voorraad

Sit op Wenslys
Sit op Wenslys

Beskrywing

AGTERGROND

Kasper en Karla is heel beste maats. Daar is soveel dinge om te doen waarvan hulle hou. Maar daar is een ding wat hulle nie kan doen nie … hulle kan nie vir mekaar drukkies gee nie! Hulle is te stekelrig!

LESERSPROFIEL

3-6 jariges

Addisionele Inligting

Outeur

Steve Wilson

Omslag

Sagteband

Aantal bladsye

32

ISBN

9781920660666

Resensies

Daar is tans geen resensies nie.

Wees die eerste persoon om "Die Krimpvarkies – Drukkies" te beoordeel

Jy mag ook hou van…

Mandjie