Die Storie van Noag se Ark: ‘n Groot vloed, ‘n reënboog en God se beloftes van liefde

R50.00

Die storie van Noag se ark: ‘n Groot vloed, ‘n reënboog en God se beloftes van liefde vertel die bekende Ou-Testamentiese Bybelverhaal van die mense se sonde, die Groot Vloed en God se genade.

Die kleurvolle illustrasies en prettige rym sal 3- tot 6-jariges bekoor terwyl hulle leer dat daar gevolge is vir ’n mens se keuses, hoe dit lyk om jou geloof uit te leef, wat ’n nuwe begin beteken en hoe lief God is vir alles wat Hy gemaak het.

Kinders sal op hierdie opwindende reis leer hoe om met hoop en liefde te leef terwyl hulle God beter leer ken.

• Die storie van Noag in prettige rym.
• Ideaal vir 3- tot 6-jariges.
• 24 Volkleur-bladsye.

Uit voorraad

Sit op Wenslys
Sit op Wenslys

Beskrywing

AGTERGROND

LESERSPROFIEL

3- tot 6-jariges

Addisionele Inligting

Mates 19.8 × 19.8 × 3.0 cm
Outeur

Christelike Uitgewersmaatskappy

Aantal bladsye

24

Omslag

Sagteband

ISBN

9780638003284

Resensies

Daar is tans geen resensies nie.

Wees die eerste persoon om "Die Storie van Noag se Ark: ‘n Groot vloed, ‘n reënboog en God se beloftes van liefde" te beoordeel

Jy mag ook hou van…

Mandjie