’n Boelie, ’n bangbroek en ’n bende: Laerskool-stories

R110.00

’n Boelie, ’n bangbroek en ’n bende gaan oor die fiktiewe lewens van kinders in Laerskool Steenbras en fokus op die hoofkarakter (Dewaldt) en sy vriende wat deel is van ’n bende. Dit is gebaseer op karakters en ware gebeurtenisse uit die skrywer se kinderdae en word op ’n vars manier vertel deur teks en illustrasies te kombineer. Die leser leer die bende ken deur al die manewales wat in een pouse gebeur. Daar is ook baie ander interessante karakters wat die leser boei, soos Jak (die boelie) en Elsa (die meisie wat hy bewonder).

 

 

Uit voorraad

Sit op Wenslys
Sit op Wenslys
SKU: KKB1063 Genres: , , ,

Beskrywing

’n Boelie, ’n bangbroek en ’n bende gaan oor die fiktiewe lewens van kinders in Laerskool Steenbras en fokus op die hoofkarakter (Dewaldt) en sy vriende wat deel is van ’n bende. Dit is gebaseer op karakters en ware gebeurtenisse uit die skrywer se kinderdae en word op ’n vars manier vertel deur teks en illustrasies te kombineer. Die leser leer die bende ken deur al die manewales wat in een pouse gebeur. Daar is ook baie ander interessante karakters wat die leser boei, soos Jak (die boelie) en Elsa (die meisie wat hy bewonder).

LESERSPROFIEL

7-9 jaar

 

Addisionele Inligting

Outeur

Francois van Rooyen

Omslag

Sagteband

Aantal bladsye

96

ISBN

9781432310363

Resensies

Daar is tans geen resensies nie.

Wees die eerste persoon om "’n Boelie, ’n bangbroek en ’n bende: Laerskool-stories" te beoordeel

Jy mag ook hou van…

Mandjie