Wat is jy, Kartoffel?

R160.00

Wat is jy, Kartoffel? is ’n geïllustreerde kinderstorie oor ’n jong strandwolfie wat ’n paar verskillende diere teëkom en moet verduidelik watter soort dier hy nou eintlik is. Lees saam aan hierdie skattige storie oor ’n strandwolfie se soeke na wie hy is en waar hy inpas. Perfek vir enige kinders wat wonder oor waar hulle plekke is en waar hulle behoort.

  • 6–9 jaar

  • Selfleessers of vroeë tussenin-lesers

  • Goeie keuse vir kinders wat reeds kan lees en begin belangstel in stories met ‘n bietjie dieper temas (soos identiteit, andersheid en vriendskap).

Uit voorraad

Sit op Wenslys
Sit op Wenslys

Beskrywing

AGTERGROND

Arme Kartoffel kan nie mooi onthou watter soort dier hy is nie. Hy is nie meer mooi seker of hy ’n wollie, of ’n woffel, of dalk ’n waffel is nie. Gelukkig is die diere vriendelik. Tot ’n rooijakkals aan hom begin ruik …

Wat is jy, Kartoffel? is ’n geïllustreerde kinderstorie oor ’n jong strandwolfie wat ’n paar verskillende diere teëkom en moet verduidelik watter soort dier hy nou eintlik is. Lees saam aan hierdie skattige storie oor ’n strandwolfie se soeke na wie hy is en waar hy inpas. Perfek vir enige kinders wat wonder oor waar hulle plekke is en waar hulle behoort.

 

LESERSPROFIEL

  • 6–9 jaar

  • Selfleessers of vroeë tussenin-lesers

  • Goeie keuse vir kinders wat reeds kan lees en begin belangstel in stories met ‘n bietjie dieper temas (soos identiteit, andersheid en vriendskap).

Addisionele Inligting

Outeur

Marga Jonker

Omslag

Sagteband

Aantal bladsye

96

Verskyningsdatum

2025

ISBN

9780637007085

Resensies

Daar is tans geen resensies nie.

Wees die eerste persoon om "Wat is jy, Kartoffel?" te beoordeel

Jy mag ook hou van…

Mandjie