Die ridder Buik-op-den-Bodem

R160.00

Die groot dag van die genadelose veldslag het aangebreek! Maar voordat die ridder Buik-op-den-Bodem kan vertrek, moet hierdie slak blitsvinnig ’n paar dinge afhandel. Hy moet ontbyt eet, sy Facebook-blad bywerk, sy vrou en kinders vaarwel soen, ’n prinses red, ’n potjie skaak met ’n ou vriend speel …

Die humor van Gilles Bachelet betower met hierdie vredeliewende fabel, wat met heerlike verwysings na die alledaagse lewe wys wat regtig belangrik is en wat eerder tot môre kan wag.

5 in voorraad

Sit op Wenslys
Sit op Wenslys

Beskrywing

AGTERGROND

Die groot dag van die genadelose veldslag het aangebreek! Maar voordat die ridder Buik-op-den-Bodem kan vertrek, moet hierdie slak blitsvinnig ’n paar dinge afhandel. Hy moet ontbyt eet, sy Facebook-blad bywerk, sy vrou en kinders vaarwel soen, ’n prinses red, ’n potjie skaak met ’n ou vriend speel …

Die humor van Gilles Bachelet betower met hierdie vredeliewende fabel, wat met heerlike verwysings na die alledaagse lewe wys wat regtig belangrik is en wat eerder tot môre kan wag.

 

OOR DIE OUTEUR 

Gilles Bachelet (1952) het vir tydskrifte en kinder­boeke begin illustreer nadat hy kuns studeer het. Hy is ’n illustrasiedosent aan die École Supérieure d’Art in Cambrai, Frankryk.

 

LESERSPROFIEL

Kinders 4-8 jaar

Mandjie