Reënboogrant Maats: Omnibus 1 (3 in 1)

R260.00

Een van die gewildste Afrikaanse reekse is nou vir die eerste keer in ‘n omnibus beskikbaar! Kom deel in die lekkerste tye van Shani en haar sussie Sunette se lewe! In die Reënboogrant Maats-boeke is Shani-hulle op laerskool, en hulle beleef allerlei opwindende avonture: van ‘n dief wat straatnommers steel, tot ‘n droomrol in ‘n balletkonsert.

Hierdie omnibus bevat die eerste drie titels in dié gewilde reeks:
1. Skelmstreke en kattekwaad
2. Alleen tuis
3. Die balletkonsert

(Sien ook Omnibus 2)

 

1 in voorraad

Sit op Wenslys
Sit op Wenslys

Beskrywing

AGTERGROND

Een van die gewildste Afrikaanse reekse is nou vir die eerste keer in ‘n omnibus beskikbaar! Kom deel in die lekkerste tye van Shani en haar sussie Sunette se lewe! In die Reënboogrant Maats-boeke is Shani-hulle op laerskool, en hulle beleef allerlei opwindende avonture: van ‘n dief wat straatnommers steel, tot ‘n droomrol in ‘n balletkonsert.

Hierdie omnibus bevat die eerste drie titels in dié gewilde reeks:
1. Skelmstreke en kattekwaad
2. Alleen tuis
3. Die balletkonsert

(Sien ook Omnibus 2)

 

LESERSPROFIEL

Jeug en jong tiener

 

Addisionele Inligting

Outeur

Maritha Snyman

Verskyningsdatum

2018

Omslag

Sagteband

ISBN

9780799380811

Resensies

Daar is tans geen resensies nie.

Wees die eerste persoon om "Reënboogrant Maats: Omnibus 1 (3 in 1)" te beoordeel

Jy mag ook hou van…

Mandjie