Beskrywing
AGTERGROND
Die tema van hierdie boek is wilde diere! Op elke bladsy is ‘n pragtige illustrasie van ‘n Suid-Afrikaanse wilde dier met die dier se naam in Afrikaans en Engels, vir kleintjies om nuwe woorde te leer. Die boek bevat ook kreukelpapier in die eerste bladsy waaraan hulle vir ure lank kan vat en voel.
BACKGROUND
The theme of this book is wild animals! On each page is a pretty illustration of a South African wild animal with the animal’s name in Afrikaans and English for little ones to learn new words. The books include crinkle paper in the first page for them to touch and feel for hours!
LESERSPROFIEL/ READER PROFILE
Babas/ babies
Resensies
Daar is tans geen resensies nie.