Oupa Olivier weet van niks

R140.00

Oupa Olivier het baie seëls. Hy vertel ook lekker stories oor die seëls. Maar Stian kom agter Oupa Olivier vergeet baie dinge. Stian se sussie en boetie lag vir Oupa daaroor, maar Stian gee nie om nie. Hy help liewer sy oupa onthou.

Eendag besluit Stian dat hy en Oupa Oliver dieretuin toe moet gaan. Hulle het so lekker rondgeloop, dat nie een van hulle twee later kon onthou waar die uitgang is nie …

5 in stock

Sit op Wenslys
Sit op Wenslys

Description

AGTERGROND

Oupa Olivier het baie seëls. Hy vertel ook lekker stories oor die seëls. Maar Stian kom agter Oupa Olivier vergeet baie dinge. Stian se sussie en boetie lag vir Oupa daaroor, maar Stian gee nie om nie. Hy help liewer sy oupa onthou.

Eendag besluit Stian dat hy en Oupa Oliver dieretuin toe moet gaan. Hulle het so lekker rondgeloop, dat nie een van hulle twee later kon onthou waar die uitgang is nie …

 

OOR DIE OUTEUR

Lien Roux-De Jager is ook bekend as roman- en jeugverhaalskrywer.Sy skryf ook onder die name Heléne Roux en Joléne de Koningh en het onder andere geskryf: Eendag was daar ’n oorlog (finalis vir die Sanlamprys vir jeuglektuur), Kamp F51, Salakwanda die Towenaar, Anderkant die berge, Monsterduiwe, Die Doemprofeet, Woestynvuur en Emma se oorlog.

 

LESERSPROFIEL

5 – 10 jaar

Additional information

Dimensions 21 × 21 cm
Outeur

Lien Roux-De Jager

Illustreerder

Mindi Flemming

Verskyningsdatum

2013

Omslag

Hardeband

Aantal bladsye

40

ISBN

978-1-86919-920-3

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Oupa Olivier weet van niks”

You may also like…

Mandjie