Seeperde

R160.00

As mens die eerste keer vir Billy sien, sal jy dink hy’s net ‘n perd. ‘n Bruin perd met ‘n wit vlek tussen die oë. Maar Stella weet van beter. Wanneer sy op Billy se rug klim en deur die woud galop, is alles net perfek! Sy kan nie wag om ná skool saam met haar maat Mira by die pragtige perdeplaas langs die see te gaan ry en nuwe toertjies te leer nie.

Maar tannie Lara, die eienaar van die perdeplaas, het ‘n geheim … ‘n geheim wat die einde van die kinders se perdrylesse kan beteken. Wanneer Stella uitvind wat dit is, moet sy baie vinnig ‘n plan beraam om haar geliefde perdryskool te red. Kan die interessante nuwe musiekjuffrou by die skool dalk help? Hoekom voel dit asof die nare Runette alles probeer bederf? Gelukkig het Stella en Mira ‘n plan, ‘n plan wat almal op die dorp se asem sal wegslaan.

5 in voorraad

Sit op Wenslys
Sit op Wenslys

Beskrywing

AGTERGROND

LESERSPROFIEL

10 – 14 jaar

Addisionele Inligting

Outeur

Naomi Meyer

Omslag

Sagteband

ISBN

9781776252978

Resensies

Daar is tans geen resensies nie.

Wees die eerste persoon om "Seeperde" te beoordeel

You may also like…

Mandjie