Jy is ‘n wens

R160.00

Ons het gewens en gewens vir iemand net soos jy. ’n Spesiale iemand wat by ons kan kom bly.

Hierdie prenteboek vertel op ’n deernisvolle en prettige manier die storie van verskillende gesinne wat kinders aanneem. Dit is die perfekte wegspringplek vir ouers wat met kinders oor aanneming wil gesels, en dit help kinders om te verstaan dat elke gesin spesiaal is – al lyk ons nie noodwendig dieselfde nie.

Ook in Engels beskikbaar

 

10 in voorraad

Sit op Wenslys
Sit op Wenslys

Beskrywing

AGTERGROND

Ons het gewens en gewens vir iemand net soos jy. ’n Spesiale iemand wat by ons kan kom bly.

Hierdie prenteboek vertel op ’n deernisvolle en prettige manier die storie van verskillende gesinne wat kinders aanneem. Dit is die perfekte wegspringplek vir ouers wat met kinders oor aanneming wil gesels, en dit help kinders om te verstaan dat elke gesin spesiaal is – al lyk ons nie noodwendig dieselfde nie.

(Die outeur se tantieme op die verkope van die boek word aan Engo geskenk. Engo is ’n nie-winsgewende en nie-regeringsorganisasie wat ondersteuning bied aan individue en gesinne en betrokke is by die fasilitering van aannemings, en ondersteuning bied aan aanneem-gesinne.

Die boek is ook beskikbaar in Engels.

 

LESERSPROFIEL

1 – 5 jaar

Addisionele Inligting

Outeur

Jaco Jacobs

Verskyningsdatum

2022

Omslag

Sagteband

ISBN

9781776251100

Resensies

Daar is tans geen resensies nie.

Wees die eerste persoon om "Jy is ‘n wens" te beoordeel
Mandjie