Ek is gelukkig

R195.00

Dié boek help kinders om hulle gevoelens te verken.

Dit bied ’n eenvoudige storie, ’n aktiwiteit en ’n wiel wat gedraai kan word. Dit moedig nie net ’n deernisvolle uitkyk aan nie – dit is ook pret!

 

10 in voorraad

Sit op Wenslys
Sit op Wenslys

Beskrywing

AGTERGROND

Dié boek help kinders om hulle gevoelens te verken.

Dit bied ’n eenvoudige storie, ’n aktiwiteit en ’n wiel wat gedraai kan word. Dit moedig nie net ’n deernisvolle uitkyk aan nie – dit is ook pret!

 

LESERSPROFIEL

Kleuters en Voorskool

Addisionele Inligting

Outeur

Kathryn Jewitt

Verskyningsdatum

2023

Aantal bladsye

16

Omslag

Karton

ISBN

9781776253012

Illustreerder

Ailie Busby

Resensies

Daar is tans geen resensies nie.

Wees die eerste persoon om "Ek is gelukkig" te beoordeel

You may also like…

Mandjie