Miesiemuis gaan visvang: Plakkerpret – Leer Lees

R80.00

Leer lees met die gebruik van die fraaiste plakkers!

Leer jy ook al lees? Daar is op party plekke prentjies in plaas van woorde. Gebruik die regte plakker met die woord om oor die prentjies te plak.

In elke boek kan jy ’n nuwe avontuur saam met Miesiemuis beleef!

2 in voorraad

Sit op Wenslys
Sit op Wenslys

Beskrywing

AGTERGROND

Leer lees met die gebruik van die fraaiste plakkers!

Leer jy ook al lees? Daar is op party plekke prentjies in plaas van woorde. Gebruik die regte plakker met die woord om oor die prentjies te plak.

In elke boek kan jy ’n nuwe avontuur saam met Miesiemuis beleef!

 

Addisionele Inligting

Mates 25 × 21 cm
Verskyningsdatum

2023

Omslag

Sagteband

Aantal bladsye

18

Outeur

François Gilson

Illustreerder

Peral

ISBN

978192066048

Resensies

Daar is tans geen resensies nie.

Wees die eerste persoon om "Miesiemuis gaan visvang: Plakkerpret – Leer Lees" te beoordeel

You may also like…

Topverkoper!
Mandjie