Pret op die plaas: Griet leer swem

R50.00

Griet is nie lus om te gaan wei nie. Dis so vervelig! Dan kry sy ’n blink plan: Sy gaan swem! Daar is net ’n klein probleempie – Griet kan nie swem nie. Maar toe val Mevrou Eend se kleinste kuikentjie in die dam en Griet spring agterna om die kuikentjie te red …

 

 

4 in voorraad

Sit op Wenslys
Sit op Wenslys

Beskrywing

AGTERGROND

Griet is nie lus om te gaan wei nie. Dis so vervelig! Dan kry sy ’n blink plan: Sy gaan swem! Daar is net ’n klein probleem – Griet kan nie swem nie. Maar toe val Mevrou Eend se kleinste kuikentjie in die dam en Griet spring agterna om die kuikentjie te red …

 

 

Addisionele Inligting

Mates 23.5 × 28.7 cm
Verskyningsdatum

2016

Omslag

Sagteband

Aantal bladsye

24

Outeur

Angelique Pelletier

Illustreerder

Bénédicte Carboneill

ISBN

978 1 928446 75 0

Resensies

Daar is tans geen resensies nie.

Wees die eerste persoon om "Pret op die plaas: Griet leer swem" te beoordeel

You may also like…

Mandjie