Oulike Stories vir peuters en kleuters Deel 1

R120.00

Beleef die avonture van stuitige en ondeunde katjies en geniet ’n ongewone piekniek en ’n eensame seuntjie se groot verrassing saam met jou kleinding. Deel oomblikke van pure deernis en saamwees tydens bedtyd of net wanneer julle lus het.

Geniet die reis deur die land van oulike stories …

 

 

2 in voorraad

Sit op Wenslys
Sit op Wenslys

Beskrywing

AGTERGROND

Beleef die avonture van stuitige en ondeunde katjies; geniet ’n ongewone piekniek en ’n eensame seuntjie se groot verrassing saam met jou kleinding. Deel oomblikke van pure deernis en saamwees tydens bedtyd of net wanneer julle lus het.

Geniet die reis deur die land van oulike stories!

 

 

Addisionele Inligting

Mates 22 × 20 cm
Verskyningsdatum

2022

Omslag

Sagteband

Aantal bladsye

48

Outeur

Machon en Laurence Mocquet

Illustreerder

Laetitia RG Bardoul

Resensies

Daar is tans geen resensies nie.

Wees die eerste persoon om "Oulike Stories vir peuters en kleuters Deel 1" te beoordeel

You may also like…

Mandjie