Waar is Olifant?

R130.00

Lig die flappie!

Speel wegkruipertjie saam met Olifant!

Volg die leidrade en lig die flappies om Olifant se geheime wegkruipplek te vind. Jy sal ‘n klomp van sy maats ook ontmoet!

Kartonboekie.

5 in voorraad

Sit op Wenslys
Sit op Wenslys

Beskrywing

AGTERGROND

Speel wegkruipertjie saam met Olifant.

Volg die leidrade en lig die flappies om Olifant se geheime wegkruipplek te vind. Jy sal ‘n klomp van sy maats ook ontmoet!

Kartonboekie.

LESERSPROFIEL

1+

Addisionele Inligting

Omslag

Hardeband

Illustreerder

Hannah Abbo

Verskyningsdatum

2023

Aantal bladsye

10

ISBN

9781776252480

Resensies

Daar is tans geen resensies nie.

Wees die eerste persoon om "Waar is Olifant?" te beoordeel

You may also like…

Topverkoper!
Mandjie