Winskopie: Prettige asemhalingstegnieke vir kinders

R140.00

Hierdie is ‘n winskopie. Dis ‘n nuwe boek wat effens beskadig het gedurende die vervoerproses en daarom word teen ‘n veminderde bedrag verkoop.

Hierdie prettige aktiwiteitsboek stel jong kinders (en volwassenes) aan maklik-om-te-leer en effektiewe asemhalingstegnieke bekend. Elke karakter in die boek het sy eie persoonlikheid en deel basiese asemhalingsoefeninge waardeur ontspanning, balans en energie verkry kan word.

 

 

1 in voorraad

Sit op Wenslys
Sit op Wenslys
Genre:

Beskrywing

AGTERGROND

Hierdie prettige aktiwiteitsboek stel jong kinders (en volwassenes) aan maklik-om-te-leer en effektiewe asemhalingstegnieke bekend. Elke karakter in die boek het sy eie persoonlikheid en deel basiese asemhalingsoefeninge waardeur ontspanning, balans en energie verkry kan word.

 

LESERSPROFIEL
Kinders en volwassenes

Addisionele Inligting

Outeurs

Marj Murray & Audrey Redmond

Omslag

Sagteband

Aantal bladsye

66

ISBN

9780796114891

Resensies

Daar is tans geen resensies nie.

Wees die eerste persoon om "Winskopie: Prettige asemhalingstegnieke vir kinders" te beoordeel
Mandjie