Karnallies

R100.00

Karnallies is baie stout.

En vreeslik ongeskik.

Maar as dit saakmaak,

help hulle mekaar!

Is daar nie ’n karnallie

in elke kind nie?

 

6 in voorraad

Sit op Wenslys
Sit op Wenslys

Beskrywing

AGTERGROND

Karnallies is baie stout.

En vreeslik ongeskik.

Maar as dit saakmaak,

help hulle mekaar!

Is daar nie ’n karnallie

in elke kind nie?

 

OOR DIE OUTEUR

Antje Damm is in 1965 in Wiesbaden, Duitsland, gebore en het in Darmstadt argitektuur gestudeer. Sy woon met haar man en vier dogters naby Giessen. In al haar boeke merk ’n mens haar besondere begrip van kinders op.

 

OOR DIE VERTALER

Daniel Hugo was ’n spesialisomroeper by Radiosondergrense en is steeds verantwoordelik vir die literêre program “Leeskring”. Hy is ’n gerekende digter met 13 poësiebundels op sy kerfstok. As vertaler het hy reeds die werke van o.a. Tom Lanoye, Rutger Kopland, Herman de Coninck, Harry Mulisch, Herman van Veen en Cecily Mary Barker in Afrikaans vertaal. 

 

LESERSPROFIEL

Kinders tussen die ouderdomme van 2 en 4.

 

Addisionele Inligting

Mates 15 × 15 cm
Outeur

Antje Damm

Vertaler

Daniel Hugo

Verskyningsdatum

November 2011

Aantal bladsye

24

Omslag

Karton

ISBN

978-1-86919-483-3

Resensies

Daar is tans geen resensies nie.

Wees die eerste persoon om "Karnallies" te beoordeel
Mandjie