Tillie Appelpit – Die onverwagse gas

R160.00

Tillie Appelpit, die appelbloeiselwit kerkmuisie, is mal oor kuiergaste, en wanneer sy haar vriende vir tee nooi, ruik haar huisie tussen die heuwels altyd heerlik na vars gebak.

Eendag ontdek sy ’n onverwagse gas voor haar deur: ’n Eier! Tillie neem daar en dan verantwoordelikheid vir die eier – want sy weet ’n eier moet warm gehou, vertroetel en versorg word. Wat sy egter nié weet nie, is dat daar ’n groot verrassing in die eier wag.

Welkom by die wonderlike wêreld van Tillie Appelpit!

 

 

8 in voorraad

Sit op Wenslys
Sit op Wenslys

Beskrywing

AGTERGROND

Tillie Appelpit, die appelbloeiselwit kerkmuisie, is mal oor kuiergaste, en wanneer sy haar vriende vir tee nooi, ruik haar huisie tussen die heuwels altyd heerlik na vars gebak.

Eendag ontdek sy ’n onverwagse gas voor haar deur: ’n Eier! Tillie neem daar en dan verantwoordelikheid vir die eier – want sy weet ’n eier moet warm gehou, vertroetel en versorg word. Wat sy egter nié weet nie, is dat daar ’n groot verrassing in die eier wag.

Welkom by die wonderlike wêreld van Tillie Appelpit!

 

OOR DIE OUTEUR

Andreas H. Schmachtl is in 1971 gebore en het kuns studeer. Hy skryf en illustreer al sedert 2007 die oulikste karakter, met baie detail, en skryf wonderlike, avontuurlustige stories van muise, hasies, krimpvarkies en ander klein diertjies wat se beskerming vir hom baie na aan die hart lê.

 

LESERSPROFIEL

Diereliefhebbers

Kinders 3 – 8 jaar oud

 

Addisionele Inligting

Mates 21 × 21 cm
Outeur

Andreas Schmachtl

Illustreerder

Andreas Schmachtl

Vertaler

Amelia de Vaal

Verskyningsdatum

2018

Omslag

Hardeband

Aantal bladsye

32

ISBN

978-1-4853-0952-9

Resensies

Daar is tans geen resensies nie.

Wees die eerste persoon om "Tillie Appelpit – Die onverwagse gas" te beoordeel

You may also like…

Mandjie