Die goorste week ooit: Woensdag

R200.00

‘n Nuwe gunsteling!

Het jy al ‘n goor week gehad?

Justin Chase het, en dis hoekom:

Hy het Maandag en Dinsdag skaars oorleef, en nou is dit WOENSDAG! Sy kat is steeds spoorloos weg. Hy word per ongeluk ‘n internetsensasie. En op die oomblik swem haaie in sirkels om hom, want hy’s vasgekeer in ‘n hart-gaan-staan, mond-hang-oop, lewe-op-die-spel SOS-penarie saam met sy ongelooflik irriterende aartsvyand!

2 in voorraad

Sit op Wenslys
Sit op Wenslys

Beskrywing

AGTERGROND

Het jy al ‘n goor week gehad?

Justin Chase het, en dis hoekom:

Hy het Maandag en Dinsdag skaars oorleef, en nou is dit WOENSDAG! Sy kat is steeds spoorloos weg. Hy word per ongeluk ‘n internetsensasie. En op die oomblik swem haaie in sirkels om hom, want hy’s vasgekeer in ‘n hart-gaan-staan, mond-hang-oop, lewe-op-die-spel SOS-penarie saam met sy ongelooflik irriterende aartsvyand!

 

VERTALER

Kobus Geldenhuys

 

LESERSPROFIEL

Kinders en tieners 8-13 jaar

 

 

Addisionele Inligting

Vertaler

Kobus Geldenhuys

Outeur

Eva Amores

Omslag

Sagteband

Aantal bladsye

192

ISBN

9780798184298

Verskyningsdatum

2024

Resensies

Daar is tans geen resensies nie.

Wees die eerste persoon om "Die goorste week ooit: Woensdag" te beoordeel

You may also like…

Mandjie