Die goorste week ooit: Maandag

R200.00

‘n Nuwe gunsteling!

Het jy al ooit ‘n goor week gehad? Justin Chase het! Sy ma het pas met ‘n vampier getrou. Sy pa ry in ‘n reusetoilet op wiele rond. Sy kat is waarskynlik deur aliens ontvoer. ‘n Psigopatiese boelie maak sy eerste dag in ‘n nuwe skool ‘n nagmerrie. En op die oomblik hang hy voor sy hele klas aan die punt van ‘n duiktoring wat tien meter hoog is en al wat hy aanhet, is ‘n gehekelde swembroek – wat nou vinnig verdwyn … En dis maar nog net MAANDAG!

 

 

1 in voorraad

Sit op Wenslys
Sit op Wenslys

Beskrywing

AGTERGROND

Het jy al ooit ‘n goor week gehad? Justin Chase het! Sy ma het pas met ‘n vampier getrou. Sy pa ry in ‘n reusetoilet op wiele rond. Sy kat is waarskynlik deur aliens ontvoer. ‘n Psigopatiese boelie maak sy eerste dag in ‘n nuwe skool ‘n nagmerrie. En op die oomblik hang hy voor sy hele klas aan die punt van ‘n duiktoring wat tien meter hoog is en al wat hy aanhet, is ‘n gehekelde swembroek – wat nou vinnig verdwyn … En dis maar nog net MAANDAG!

Video van die boek: https://youtube.com/shorts/T0wu880Txjo?feature=shared

 

 

VERTALER

Kobus Geldenhuys

 

LESERSPROFIEL

Kinders en tieners 8-13 jaar

 

 

Addisionele Inligting

Vertaler

Kobus Geldenhuys

Outeur

Eva Amores

Omslag

Sagteband

Aantal bladsye

192

ISBN

9780798183918

Verskyningsdatum

2023

Resensies

Daar is tans geen resensies nie.

Wees die eerste persoon om "Die goorste week ooit: Maandag" te beoordeel

You may also like…

Mandjie