Pieksel

R170.00

Vossie de Vos is alleen. Stoksielalleen. Sy ma en pa is altyd besig met werk, werk, werk. Sy tuisskool-onnie, mevrou Moerdyk, het ‘n humeur soos ‘n dreigende donderstorm. En Vossie het niemand om met hom te speel of hom geselskap te hou nie. Maar Vossie is goed daarmee om dinge uitmekaar te haal en aanmekaar te sit. Op ‘n dag besluit hy om vir hom ‘n maat te bou. Al wat hy nodig het, is hope planne en allerhande goeters en katoeters. Die oomblik toe Pieksel se ligte aanflikker en sy ratte “klikketie-klak” begin beweeg, verander Vossie se hele lewe. Pieksel is ‘n briljante robot! Hy kan praat, speel, boeke lees en hy is die wêreld se beste boomklimmer. Saam met Pieksel is elke dag ‘n avontuur, en Vossie hoef nooit weer alleen te wees nie! Maar hoe lank sal hulle maats kan bly?

4 in voorraad

Sit op Wenslys
Sit op Wenslys

Beskrywing

AGTERGROND

LESERSPROFIEL

Jong jeug

Addisionele Inligting

Outeur

Fanie Viljoen

Verskyningsdatum

2019

Omslag

Sagteband

Aantal bladsye

96

Resensies

Daar is tans geen resensies nie.

Wees die eerste persoon om "Pieksel" te beoordeel

You may also like…

Mandjie