Lewende planeet: Verstaan en bewaar biodiversiteit

R125.00

Kom ontdek die aarde se uiteenlopende landskappe en interessante bewoners in hierdie leersame boek. Ook al is die teks met jong lesers in gedagte saamgestel, is hierdie die perfekte bron van inligting vir enigiemand wat belangstel om ons planeet se unieke biodiversiteit te verstaan en te bewaar.

 

Die teks bevat onder meer:

Praktiese voorstelle vir wat elkeen kan doen om ons planeet se uitsonderlike diversiteit te help bewaar.

Kaarte wat die planeet se belangrikste natuuromgewings aandui.

Byna 350 dier- en plantspesies word belig.

Ongelooflike feite en rekords in die natuur.

 

*SAGTEBAND

8 in voorraad

Sit op Wenslys
Sit op Wenslys

Beskrywing

AGTERGROND

Kom ontdek die aarde se uiteenlopende landskappe en interessante bewoners in hierdie leersame boek. Ook al is die teks met jong lesers in gedagte saamgestel, is hierdie die perfekte bron van inligting vir enigiemand wat belangstel om ons planeet se unieke biodiversiteit te verstaan en te bewaar. Die kombinasie van leersame, toeganklike inhoud (nagevors deur kenners verbonde aan die Montréal Biodôme) en treffende visuele materiaal gee lesers ’n naby blik op ons verstommende planeet – en gee ook noodsaaklike insig in die invloed wat menslike aktiwiteite op die aarde het. 

 

Die teks bevat onder meer: 

Praktiese voorstelle vir wat elkeen kan doen om ons planeet se uitsonderlike diversiteit te help bewaar. 

Kaarte wat die planeet se belangrikste natuuromgewings aandui. 

Byna 350 dier- en plantspesies word belig. 

Ongelooflike feite en rekords in die natuur.

 

Tien belangrike natuurlike omgewings word verken:

Tropiese woude • Grasvlaktes en savannes • Woestyne • Naaldbosse en gematigde woude • Poolstreke

Berge en grotte • Eilande • Oseane • Varswateromgewings • Kunsmatige habitats

Sluit ook ’n woordelys, gedetailleerde indeks en selfdoen-aktiwiteite in vir ontluikende ekoloeë in.

 

LESERSPROFIEL

8–14 jaar (selflees/naslaan)

Addisionele Inligting

Mates 30.1 × 22.8 cm
Outeur

QA International

Vertaler

Amelia de Vaal

Verskyningsdatum

Januarie 2015

Aantal bladsye

176

Omslag

Sagteband

ISBN

978-1-4853-0124-0

Resensies

Daar is tans geen resensies nie.

Wees die eerste persoon om "Lewende planeet: Verstaan en bewaar biodiversiteit" te beoordeel
Mandjie