Beskrywing
AGTERGROND
‘n Leer lees-reeks vir kinders wat graad 1 toe gaan.
‘n Sistematiese benadering word gevolg. Die eerste 6 boekies handel elk oor ‘n vokaal. Die skrif pas aan by wat in graad 1 aangeleer word. Speletjies, begripsvrae en rympatrone ingesluit. (Rympatrone lê die fondasie vir lees en spelling.) Die illustrasies is gefokus op die Suid-Afrikaanse konteks.
Die teks is hoogs dekodeerbaar (bevat slegs klanke wat al aangeleer is, behalwe vir ‘n paar sigwoorde soos “die” en “mooi”).
Die 6 boekies is apart beskikbaar en as ‘n bundel.
Resensies
Daar is tans geen resensies nie.