Springboekie

R170.00

Springbokke het ’n superkrag. Hulle is die beste rugbyspelers, natuurlik.

Amabhokobhoko!

Maar wat as jy ’n ander superkrag het? Dalk is LEES jou superkrag! Soos Springboekie! Springboekie is MAL daaroor om te lees. Hy wens net sy maats het ook daarvan gehou. Hulle wil net HEELDAG in die moddergat speel en hulle dink boeke is VERVELIG. Gelukkig is Springboekie baie slim. Hy wys sy maats dat daar ʼn boek vir elkeen bestaan. Selfs ’n kwaai leeu!

4 in voorraad

Sit op Wenslys
Sit op Wenslys

Beskrywing

AGTERGROND

Springbokke het ’n superkrag. Hulle is die beste rugbyspelers, natuurlik.

Amabhokobhoko!

Maar wat as jy ’n ander superkrag het? Dalk is LEES jou superkrag! Soos Springboekie! Springboekie is MAL daaroor om te lees. Hy wens net sy maats het ook daarvan gehou. Hulle wil net HEELDAG in die moddergat speel en hulle dink boeke is VERVELIG. Gelukkig is Springboekie baie slim. Hy wys sy maats dat daar ʼn boek vir elkeen bestaan. Selfs ’n kwaai leeu!

 

LESERSPROFIEL

Jong jeug

 

Addisionele Inligting

Gewig .500 kg
Mates 27 × 21.0 cm
Outeur

Fanie Viljoen

Illustreerder

Elsabé Ebersohn

Verskyningsdatum

2024

Omslag

Sagteband

Aantal bladsye

80

ISBN

9780637004527

Resensies

Daar is tans geen resensies nie.

Wees die eerste persoon om "Springboekie" te beoordeel
Mandjie