Beskrywing
Hierdie boek herinner dat jong kinders leiding nodig het om die stopknoppie te druk. ‘n Roetine is ‘n ritme in die dag en is veral waardevol wanneer dit sorgsaam aangepas word om ‘n kind se unieke wese te dien.
Cozette Laubser se rymwoorde verseker ‘n ontspanne lees vir oud en ‘n lekker luister vir jonk, terwyl Martinus van Tee se waterverfillustrasies die storie uitsonderlik mooi uitbeeld.
Hierdie boekie is 20cm x 20cm en bestaan uit 20 volkleur bladsye.
Resensies
Daar is tans geen resensies nie.