Klein beertjie leer om te deel

R60.00

Dit is nie vir klein kindertjies altyd maklik om te deel nie. Help jou kind verstaan dat dit goed is om te deel en dat dit selfs pret kan wees.

In Klein Beertjie leer om te deel wil Klein Beertjie nie sy dennebol met Eddie Eekhoring deel nie. Dit is totdat Pappa Beer vir hom vertel van ’n seuntjie in die Bybel wat sy middagete van vyf broodjies en twee vissies met Jesus gedeel het. Jesus het dié kos toe gebruik om vir 5000 mense kos te gee!

Hierdie volkleurboek is ideaal om 3- tot 6-jariges te help verstaan hoe lekker dit is om te deel. Die eenvoudige vrae agter in die boek help kinders om dit wat hulle geleer het in hulle eie lewe toe te pas en help hulle om meer oor die Bybel te leer.

Uit voorraad

Sit op Wenslys
Sit op Wenslys

Beskrywing

AGTERGROND

LESERSPROFIEL

Kleuters en voorskool

Addisionele Inligting

Gewig .150 kg
Mates 20 × 20 cm
Outeur

Bob Hartman

Illustreerder

Steve Brown

Omslag

Sagteband

Verskyningsdatum

2023

Aantal bladsye

24

ISBN

9781431626625

Resensies

Daar is tans geen resensies nie.

Wees die eerste persoon om "Klein beertjie leer om te deel" te beoordeel

Jy mag ook hou van…

Mandjie