Beskrywing
AGTERGROND
‘n Skreeusnaakse en roerende 13-bladsy-storie oor ‘n Suid-Afrikaanse duif met die naam Kaaskoek!
Sluit aan by hierdie innemende duif op sy kulinêre wêreldtoer en ontdek elke land se spesialitiet … watter een gaan Kaaskoek as sy gunsteling kies?
‘n Plaaslike gunsteling vol pret, avonture en lekkerte.
LESERSPROFIEL
Kleuters, voorskool en jeug
Resensies
Daar is tans geen resensies nie.