Beskrywing
AGTERGROND
Dis amper slaaptyd vir Bella en Bollie; tyd om te bad, melk en koekies te geniet en ’n slaaptydstorie te lees.
Maar toe Bollie besluit om weg te kruip, mis hy amper die belangrikste deel van slaaptyd!
Dit is Bella en Bollie se tweede boek. Besoek ’n bekoorlike wêreld vol kinderlike onskuld!
Geïllustreer deur die internasionaal bekende illustreerder Mandy Sutcliffe.
OOR DIE ILLUSTREERDER
Mandy Sutcliffe het illustrasie aan Leeds Metropolitan Universiteit in Engeland gestudeer. As uitruilstudent in Frankryk het sy menige ure in Paryse parke deurgebring, en dit was hier waar sy haar gunstelingonderwerp – kinders – ontdek het. Sy is die outeur van vier boeke, waarvan sy een ook geskryf het.
LESERSPROFIEL
Kinders vanaf 3 jaar oud.
Resensies
Daar is tans geen resensies nie.