Beskrywing
AGTERGROND
Pragtige kinderboeke met bekende en onbekende stories, en pragtige illustrasies, uit die verhaleskat van Helena J.F. Lochner.
OOR DIE OUTEUR
Helena J. F. Lochner, die bekende skrywer van kinderboeke, gebore in 1892 en die grootste gedeelte van haar lewe ’n onderwyseres, is reeds in 1951 oorlede. Danie Botha het by geleentheid na haar verwys as “Afrikaans se Hans Christian Andersen”.
LESERSPROFIEL
Kleuters, Voorskool en jeug
Resensies
Daar is tans geen resensies nie.