Tobie Welgemoed en sy ongewone troetelgoed

R100.00

Tobie Welgemoed het ongewone troetelgoed. Maar hy weet van iets wat slymeriger, lawaaieriger, vraatsiger, vreesaanjaender en vreemder is as al sy troeteldiere saam. So, wat is slymeriger as ’n seekoeislak, lawaaieriger as ’n groot, gespikkelde kweelvoël, vraatsiger as ’n vreeslike renôspadder, vreesaanjaender as ’n ystervadder, kwaaier as ’n harige hus-met-langore, stinker as ’n moerasvark, en vreemder as ’n watsedinges?

Gaan jy dit waag om hierdie boek te lees en uit te vind?

 

4 in voorraad

Sit op Wenslys
Sit op Wenslys

Beskrywing

AGTERGROND

Tobie Welgemoed het ongewone troetelgoed. Maar hy weet van iets wat slymeriger, lawaaieriger, vraatsiger, vreesaanjaender en vreemder is as al sy troeteldiere saam. So, wat is slymeriger as ’n seekoeislak, lawaaieriger as ’n groot, gespikkelde kweelvoël, vraatsiger as ’n vreeslike renôspadder, vreesaanjaender as ’n ystervadder, kwaaier as ’n harige hus-met-langore, stinker as ’n moerasvark, en vreemder as ’n watsedinges?

Gaan jy dit waag om hierdie boek te lees en uit te vind?

 

OOR DIE OUTEUR

M.P. Robertson is die skrywer en illustreerder van ’n hele paar bekroonde prenteboeke soos Seven Ways to Catch the Moon, The Sandcastle, Hieronymus Betts and his Unusual Pets en The Dragon Snatcher. Hy woon in Bradford-on-Avon, naby Bath, saam met sy lewensmaat Sophy Williams (ook ’n illustreerder) en hul twee seuns.

 

LESERSPROFIEL

Kinders tussen 4 en 8 jaar oud.

 

Addisionele Inligting

Gewig 0.300 kg
Mates 23.9 × 23.7 cm
Outeur

M.P. Robertson

Illustreerder

M.P. Robertson

Verskyningsdatum

2011

Omslag

Hardeband

Aantal bladsye

32

ISBN

978-1-86919-475-8

Resensies

Daar is tans geen resensies nie.

Wees die eerste persoon om "Tobie Welgemoed en sy ongewone troetelgoed" te beoordeel
PRYSWENNER