Beskrywing
AGTERGROND
Dit is aand in Wemelstad. Mense en diere slaap rustig – oftewel, sommige. Ander is in die laat ure eers oppad êrens heen en hulle beleef opwindende dinge soos ’n Boekwurmaand in die biblioteek, ’n partytjie in die park of aanskou selfs hoe die polisie ’n dief vastrek.
Rotraut Susanne Berner se boek vertel van vladderende vlêrmuise, maanligstappies en snoesige beddens. Van allerhande dinge wat op ’n luilekker somersaand in Wemelstad gebeur.
Fantasties vir kinders om hulle verbeelding te gebruik en self stories op te maak na gelang van die prettige illustrasies.
Hierdie publikasie is ook beskikbaar in Engels, After dark in Scurryville.
LESERSPROFIEL
3+
Resensies
Daar is tans geen resensies nie.