Gaap

R160.00

Het jy al ooit probeer om op te hou gaap? Dis onmoontlik! Dis soos om te probeer om die reën te laat ophou val. Of soos om jou ouers te oorreed dat sjokolade jou vinniger sal laat groei as groenbone. As ’n gaap kom, moet dit nie onderdruk nie, want netnou raak jy aan die slaap!

Hierdie is ’n uitstekende boek vir ouers wat sukkel om kleintjies aan die slaap te maak! Niemand kan met hierdie boek ’n GAAP onderdruk nie!

 

5 in voorraad

Sit op Wenslys
Sit op Wenslys
Genres: ,

Beskrywing

AGTERGROND

Het jy al ooit probeer om op te hou gaap? Dis onmoontlik! Dis soos om te probeer om die reën te laat ophou val. Of soos om jou ouers te oorreed dat sjokolade jou vinniger sal laat groei as groenbone. As ’n gaap kom, moet dit nie onderdruk nie, want netnou raak jy aan die slaap!

Hierdie is ’n uitstekende boek vir ouers wat sukkel om kleintjies aan die slaap te maak! Niemand kan met hierdie boek ’n GAAP onderdruk nie!

 

OOR DIE OUTEUR & ILLUSTREERDER

Marco Viale is in ’n klein Italiaanse kusdorpie gebore. Hy is outeur en illustreerder, skilder, en het veel van sy werke in hoofkunsgalerye in Italië en Suid-Frankryk uitgestal. Die uitgewerye met wie hy al gewerk het, sluit in DeAgostini, Mondadori, Einaudi, Ravensburger, Pearson en Usborne. In 2013 is die nasionale Italiaanse prys “Nati per Leggere 2013” aan hom toegeken en in 2014 wen hy die “Il Mangialibro 2014”-kompetisie vir La città dei lupi blu.

 

LESERSPROFIEL

Babas, kleuters, voorskool en jeug

 

Addisionele Inligting

Gewig 0.395 kg
Mates 21 × 28 cm
Outeur

Marco Viale

Vertaler

Nicol Stassen

Illustreerder

Marco Viale

Verskyningsdatum

Mei 2018

Omslag

Hardeband

Aantal bladsye

32

ISBN

978-1-4853-0916-1

Resensies

Daar is tans geen resensies nie.

Wees die eerste persoon om "Gaap" te beoordeel
Mandjie