Winskopie: ‘n Baie verliefde klein krokodilletjie

R130.00

Dit is duidelik: Krokodil is verlief. Maar, soos dit gewoonlik maar gaan as iemand verlief is, is daar ‘n klein probleempie … Die kameelperd op wie hy verlief is, is soveel langer as hy!
Krokodil loop al dae lank rusteloos rond. Soms kry hy te koud, soms kry hy te warm, soms is hy bitter hartseer, soms is hy so gelukkig dat hy die hele wêreld wil omhels.

Uit voorraad

Sit op Wenslys
Sit op Wenslys
Genre:

Beskrywing

Hierdie is ‘n winskopie: ‘n nuwe boek wat effens beskadig het gedurende die vervoerproses en dus nou teen ‘n laer prys verkoop word.

AGTERGROND

Dit is duidelik: Krokodil is verlief. Maar, soos dit gewoonlik maar gaan as iemand verlief is, is daar ‘n klein probleempie … Die kameelperd op wie hy verlief is, is soveel langer as hy!
Krokodil loop al dae lank rusteloos rond. Soms kry hy te koud, soms kry hy te warm, soms is hy bitter hartseer, soms is hy so gelukkig dat hy die hele wêreld wil omhels.

LESERSPROFIEL

Kleuters & Voorskool

Addisionele Inligting

Outeur

Daniela Kulot

Aantal bladsye

32

Omslag

Hardeband

Verskyningsdatum

2011

ISBN

9781869195137

Resensies

Daar is tans geen resensies nie.

Wees die eerste persoon om "Winskopie: ‘n Baie verliefde klein krokodilletjie" te beoordeel
Mandjie