Die Rooi Prinses

R180.00

Niemand het nog ooit die Rooi Prinses gesien nie, want sy het agter die mure van die Wit Toringpaleis grootgeword. Eers op haar twaalfde verjaardag kom sy uit om in ‘n feestelike optog aan die volk bekendgestel te word. Dit is ‘n lang stoet van rytuie vol waardige persone, met heel aan die einde die rooi koets waarin die prinses sit. Die volk rek hulle nekke om haar uiteindelik te sien, maar voor enigeen ‘n glimp van haar kan kry, gebeur iets verskrikliks. Woeste rowers storm nader en ontvoer die prinses met koets en al in ‘n wilde rit die stad uit en die wildernis in. “Hoe vreeslik!” dink almal. Maar dan begin sommige mense wonder of dit nie alles net toneelspel was nie. Bestaan die Rooi Prinses regtig? Niemand het haar dan met ‘n oog gesien nie. En daardie rooihaarmeisie wat in vuil klere stoksielalleen deur die wildernis dwaal, is dit ‘n prinses? Elke meisie van twaalf met rooi hare kan mos nou sê sy is die Rooi Prinses. En dit gee iemand ‘n blink idee …

Uit voorraad

Sit op Wenslys
Sit op Wenslys

Beskrywing

AGTERGROND

LESERSPROFIEL

Jeug (8 -12 jaar)

Addisionele Inligting

Outeur

Paul Biegel

Omslag

Sagteband

ISBN

9781485304517

Resensies

Daar is tans geen resensies nie.

Wees die eerste persoon om "Die Rooi Prinses" te beoordeel
Mandjie