Uil-badboek

R130.00

Hierdie tweetalige (Afrikaans en Engels) badboek kan ure se vermaak aan kleintjies verskaf. In hierdie badboek word kinders vertroud met verskillende diere, soos ‘n uil, kuiken, hond, olifant, lama, dolfyn, sprinkaan en haas terwyl hulle die Afrikaans en Engels kan leer lees. Die boeke is perfek vir badtyd en gewone speeltyd!

 

Uit voorraad

Sit op Wenslys
Sit op Wenslys

Beskrywing

AGTERGROND

Hierdie tweetalige (Afrikaans en Engels) badboeke kan ure se vermaak aan kleintjies verskaf. In hierdie badboek word kinders vertroud met verskillende diere, soos ‘n uil, kuiken, hond, olifant, lama, dolfyn, sprinkaan en haas terwyl hulle die Afrikaans en Engels kan leer lees. Die boeke is perfek vir badtyd en gewone speeltyd!

 

LESERSPROFIEL

Babas en kleuters

 

Addisionele Inligting

Gewig 0.100 kg
Uitgewer

Human & Rousseau

Aantal bladsye

8

Omslag

Waterdig

ISBN

9780798182256

Resensies

Daar is tans geen resensies nie.

Wees die eerste persoon om "Uil-badboek" te beoordeel

Jy mag ook hou van…

Mandjie