Suurlemoen!

R250.00

Suurlemoen! is in 2008 deur die Suid-Afrikaanse been van IBBY (International Board on Books for Young People) aangewys as ereboek in die kategorie Afrikaans.

 

Daar is ’n paar basiese reëls wanneer jy jou eerste band begin … 1. Besluit vooraf watter soort musiek julle wil maak. 2. Neem jou tyd om lede vir jou band te kies. 3. Moenie op iemand in jou eie band verlief raak nie. Ons het al die reëls oortree …

Uit voorraad

Sit op Wenslys
Sit op Wenslys

Beskrywing

AGTERGROND

Daar is ’n paar basiese reëls wanneer jy jou eerste band begin … 1. Besluit vooraf watter soort musiek julle wil maak. 2. Neem jou tyd om lede vir jou band te kies. 3. Moenie op iemand in jou eie band verlief raak nie. Ons het al die reëls oortree …

 

OOR DIE OUTEUR

Jaco Jacobs is ’n bekroonde vertaler en skrywer. Sy skrywersloopbaan het al op skool begin, toe hy aan verskeie kompetisies vir aspirantskrywers deelgeneem en sy eerste stories in tydskrifte gepubliseer is. Tot op hede het Jaco al meer as 170 boeke vir kinders en jongmense gepubliseer, waaronder prenteboeke, kinderverse en niefiksie. Meer as eenmiljoen eksemplare van sy boeke is al verkoop en hy is tans een van die toperverkoperskrywers in Suid-Afrika. Daarby het hy al meer as 300 kinderboeke in Afrikaans vertaal. Jaco glo humor is ’n kernbestanddeel in enige prettige kinderboek en sy boeke word deur ’n sterk element van pret gekenmerk.

 

LESERSPROFIEL

Tieners (12+)

Addisionele Inligting

Gewig 0.8 kg
Mates 21.1 × 13.7 cm
Outeur

Jaco Jacobs

Illustreerder

Elsabe Milandri

Verskyningsdatum

2025

Omslag

Sagteband

ISBN

9780637009348

Aantal bladsye

191

Resensies

Daar is tans geen resensies nie.

Wees die eerste persoon om "Suurlemoen!" te beoordeel

Jy mag ook hou van…

Mandjie