Flink, voortreflik, goed deurdink; om elke mens so spesiaal te laat voel.
KoueKoffieBoeke bied uitgekose, gekategoriseerde, splinternuwe boeke teen โn bekostigbare prys, afgelewer op jou voorstoep.
“Maak nie saak hoe arm nie, โn kind wat lees, is โn bevoorregte kind. Maak nie saak hoe verlate of verwaarloos nie, โn kind wat lees, is โn gekoesterde kind.” – Antjie Krog

KoueKoffieBoeke het โn 2024-Tinteltongtoekenning ontvang vir โOnderneming wat kreatief is in hul taal, goed vaar op sosiale media in Afrikaans en uitblinkโ!

KoueKoffieBoeke is 2 jaar oud!
In ons 3de jaar van besigheid bou ons voort op die vreugde van lees deur gehalte Afrikaanse kinderboeke tot by gesinne se deure te bring. Ons streef daarna om nie net boeke te verkoop nie, maar om โn liefde vir stories, taal en kultuur by kinders aan te wakker. Ons verbind ons tot uitstekende diens, โn persoonlike aanlyn winkel-ervaring en die bevordering van Afrikaans.


























Flink, voortreflik, goed deurdink; om elke mens so spesiaal te laat voel.
Diens is puik! Baie dankie .
Ongelooflik. Vinnig. Proffesioneel. Mooi verpak. BAIE flinke diens.
Die boeke is baie oulik.
Dit is die tweede keer dat ek boeke bestel by KoueKoffie Boeke en om die bestelling te plaas was maklik, aflewering was vinnig en die boeke uit die boonste rakke. Boeke vir alle ouderdomme beskikbaar en ‘n groot verskeidenheid! Baie dankie vir julle puik winkel.
Wat ‘n opgewondenheid was dit nou nie vir jou nie!! Die kleinkinders was omtrent bly, en so ook die ouers. My dogter, ‘n arbeidsterapeut, dink die boeke is wonderlik! BAIE dankie vir al die moeite, die pakkies was so mooi.
Carla, ek wil net dankie sรช vir die goeie diens. Ek sal definitief weer by jou koop.
My kleuter geniet haar boekies en “lees” dit oor en oor. Sy geniet die helder prentjies. Ons is dankbaar om vir haar stories in Afrikaans te kan lees deur KoueKoffieBoeke. Die boeke word ook altyd vinnig en in puik kondisie by ons afgelewer.
Baie dankie. Die boek is pragtig. Ek’s baie tevrede. Julle diens is puik.
โSal KoueKoffieBoeke defnitief aanbeveel! Maklike en moeitelose bestellingsproses. Die boeke het in rekordtyd aangekom, en supergoeie kwaliteit. Hulle bied โn groot verskeidenheid boeke en ek sien reeds uit na my volgende aankope!โ
Vind uit oor die jongste boeke en promosies: