KoueKoffieBoeke KoueKoffieBoeke
Uitgekies deur ons, geliefd deur jou kind
Swart Vrydag begin nou!
Hanli die hasie (1)
R190.00
Besoek Winkel
Gaap
R120.00
Besoek Winkel
Happy
R60.00
Besoek Winkel
Hoe die Grons Kersfees gesteel het!
R110.00
Besoek Winkel
Die boek van bye (Reuseboek)
R300.00
Besoek Winkel
Die boek van bome (Reuseboek)
R300.00
Besoek Winkel
Sien Meer
Ons spesiale pryse en produkte vir die Kersseisoen
Mannetjies-notaboekie
 
R90.00
Besoek Winkel
Kerneels en die Krismisengel
R80.00
Besoek Winkel
Nollies: Diere
 
R300.00
Besoek Winkel
Oulik
R130.00
Besoek Winkel
Ontdek die diereryk
R160.00
Besoek Winkel
Klein Plakpoppies: Hondjies
 
R125.00
Besoek Winkel
Sien Meer
Mannetjies-kerskaartjies en -plakkers nou beskikbaar
Mannetjies-kaartjies: Kersbundel (Engels)
Spesiale aanbod! 'n Bundel van 10 tag-kaartjies en toutjies, betyds vir Kersfees (Engels).
 
R90.00
Besoek Winkel
Mannetjies-kaartjie: Steekpalm
'n Tag-kaartjie en toutjie, met 'n persoonlike boodskap deur jou saamgestel, betyds vir Kersfees.
 
R15.00
Besoek Winkel
Mannetjies-kaartjie: Jingle bells!
'n Tag-kaartjie en toutjie, met 'n persoonlike boodskap deur jou saamgestel, betyds vir Kersfees.
 
R15.00
Besoek Winkel
Mannetjies-kaartjie: Ring-a-rosie
'n Tag-kaartjie en toutjie, met 'n persoonlike boodskap deur jou saamgestel, betyds vir Kersfees.
 
R15.00
Besoek Winkel
Mannetjies-kaartjie: Slee (Engels)
'n Tag-kaartjie en toutjie, met 'n persoonlike boodskap deur jou saamgestel, betyds vir Kersfees.
 
R15.00
Besoek Winkel
Mannetjies-kaartjie: Ho-ho-ho!
'n Tag-kaartjie en toutjie, met 'n persoonlike boodskap deur jou saamgestel, betyds vir Kersfees.
 
R15.00
Besoek Winkel
Van ons nuwe boeke vir Desember
Tippie se eerste boek oor teenoorgesteldes
Maak gereed vir ʼn paar teenoorgestelde-dag-kaskenades in Tippie se eerste boek oor teenoorgesteldes! Tippie en Robin is vol grappies en doen presies die teenoorgestelde van wat hulle veronderstel is om…
 
R95.00
Besoek Winkel
Tippie se eerste boek oor kleure
Tippie se eerste boek oor kleure is ʼn reënboogontploffing van emosies! Elke bladsy is vol helder kleure en basiese emosies, bekend aan kleuters. Jou kleuter sal leer om kleure soos rooi,…
 
R95.00
Besoek Winkel
Ben gaan skool toe
Ben hou nie van skool toe gaan nie. Die ander kinders is lelik met hom en hy het glad nie maatjies nie! Maar sy mamma vertel hom dat Jesus vir…
 
R160.00
Besoek Winkel
Ons gaan dokter toe
Speel saam met al die flappies en meganismes! Hierdie reeks bevat verskeie nuttige wenke vir ouers en versorgers wat saam met 'n vooraanstaande ontwikkelingsjare-konsultant, Dr Amanda Gummer, ontwikkel is. Billy…
 
R160.00
Besoek Winkel
Baas Baba se baas (2)
Vanaf die oomblik toe sy babasussie daar aankom, is dit vir Baas Baba duidelik SY is nou die baas. Die personeel is in vervoering oor haar en sien hom skaars…
 
R100.00
Besoek Winkel
Sien Meer
November se Topverkopers
Die land van die groot woordfabriek
Pryswenner! Daar is ’n land waar die mense amper nooit praat nie. In hierdie vreemde land moet jy woorde koop en hulle insluk om hulle te kan uitspreek. Klein Daniel…
OP AFSLAG
R140.00
Besoek Winkel
Hoekom moet ek dit doen?
Jy moet jou tande borsel! Maar hoekom dan? Sal klein tandeborselmannetjies jou tande kom skoonskrop as jy dit nie doen nie? Natuurlik nie! Jou tande sal sleg word! Op 'n…
 
R150.00
Besoek Winkel
Die groot poefwedstryd
Koning Kuttel het ’n bietjie bly vassteek in sy piepie- en poeffase. Elke jaar laat kom hy sy minister van Binnelandse Poefsake om die Groot Poefwedstryd te organiseer. Vanaf sy…
 
R150.00
Besoek Winkel
Amok op ‘n besemstok
Die heks en haar kat vlieg gelukkig deur die lug op haar besemstok. Maar dan kom raap die wind die heks se hoed, toe haar strik en toe haar towerstaf…
 
R150.00
Besoek Winkel
Die goorgomgaai
Vandat Die goorgomgaai 20 jaar gelede die eerste keer as The Gruffalo verskyn het, het dit ’n internasionale klassieke kinderboek geword. Meer as 13,5 miljoen kopieë van die boek is…
 
R150.00
Besoek Winkel
Ons Gunstelingboeke vir Desember
Tippie se eerste boek oor syfers
Tippie se eerste boek oor syfers is vol rumoerige pret wanneer Tippie en vier van sy maats ʼn pajama-partytjie hou. Laat jou kleinding lag en leer terwyl hulle die wêreld…
 
R95.00
Besoek Winkel
Towerponie en die reënboogbollie
'n Kleurvolle, fantastiese avontuur! Ontmoet vir Towerponie! Met manjifieke maanhare, 'n glinsterende horing en pikante pienk hoewe, is Towerponie net soos enige ander towerponie. Behalwe vir haar reenboogbollie! 'n Storie…
 
R150.00
Besoek Winkel
Kan jy asseblief sê?
Speel saam met al die flappies en meganismes! Hierdie reeks bevat verskeie nuttige wenke vir ouers en versorgers wat saam met 'n vooraanstaande ontwikkelingsjare konsultant, Dr Amanda Gummer, ontwikkel is.…
 
R160.00
Besoek Winkel
Chaos in Bronberg
Klein dingetjies het groot gevolge! Wat kan alles gebeur as iemand ’n piesangskil onverskillig weggooi? Na ’n hele reeks gebeurtenisse is die hele Bronberg in rep en roer. Groot en…
 
R100.00
Besoek Winkel
Baas Baba (1)
Vanaf die oomblik toe die baba daar aankom, is dit duidelik hy is die baas. Hy rig sy kantoor in die middel van die huis in en Ma en Pa…
 
R100.00
Besoek Winkel
Besoek ons Winkel
Lees ons Artikels
Verwys jou Vriende

Weet jy van enigiemand wat sal hou van ons boeke? Verwys jou vriende en verdien:

 

  • ’n R100-koepon vir elke 10 mense wie ’n eerste bestelling plaas
  • ’n R200-koepon elke keer wat jou verwysings se totale waarde van bestellings R10,000 bereik

Ons sal ’n e-pos aan elke vriend wie jy verwys stuur om hulle bekend te stel aan KoueKoffieBoeke.

Lys jou Vriende Hier
Volg ons op Sosiale Media
facebook  instagram 
Verwys jou Vriende
Lees ons Artikels
Besoek ons Winkel
Teken Uit   |   Bestuur Jou Voorkeure   |   Besig Aanlyn